Tuis      Nuusblad Kontak      Argief Stiltetyd

 

 

Klik hier vir jou eie WB Log

Spanning in WB.

 
As ons al ooit in ons lewe moes speel is dit hierdie jaar. Daar gaan nie plek wees vir enige sielkundige insinkings nie. Ons het die spanning nou agter die rug teen Wallis. Vanaf die Kwarteind sal ons in elke wedstryd 100% moet gee, want ons is so geneig om teen 'n kleintjie vas te val. Pierre Spies is nog steeds van vorm en kaptein kan nie 80 minute speel nie.

Dertien man is te min spelers en Bismark kom te laat op. Gelukkig het ons nou maar eenmaal 'n goeie rekord in die Wêreldbeker.


 
Klik hier vir jou koerant.
 

Libya rebileer: Moammar Kadafi is besig om lekker te skrik en besig om sy siening oor die mag van die weste vinnig te verander.

Japan
Mens kan daarna kyk soos destyds met 911. Ongelooflik lyk dit of die Aarde se dop begin verkrummel van al die metale, steenkool en olie wat ons uitsuig.

Jongste Nuus
Op die Nuusblad
 

Wêreld-beker Krieket
Resultaat 75-83
Resultaat 87-96
Resultaat 99-07
Program 2011


Ondersteuners








Lees meer...